Tag Archive: Die stem

Die Stem van Suid Afrika – folk version

This is my version of the old poem by CJ Langenhoven which became the old national anthem. Dit is my weergawe van die ou gedig deur CJ Langenhoven wat die ou nationale volklied van Suid Afrika geword het. I still find it an amazing song with powerful lyrics that cannot be matched in the English translation as Langenhoven tries to capture the beauty of the land. I apologize in advance to any Afrikaans listeners if my accent spoils the effect! Ek bevind dit nogsteeds ‘n verbasende lied met ‘n magtige lyriek wat nie eintlik so doeltreffend is nie in die Engelse vertaling as Langenhoven die ware skoonheid van die land probeer beskryf. Geen politieke aanmerkings, asseblief. Geniet dit!!